TIENDE
Maleági 3:10-11
"Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie. Ek sal die sprinkane keer dat hulle nie die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie, sê die Here die Almagtige."
RESTORE MINISTRIES INTERNATIONAL” IS ‘N NIE-WINSGEWENDE 501(C)(3)ORGANISASIE. DIT BETEKEN JOU SKENKINGS IS VERHAALBAAR VAN VS BELASTING
FEDERALE BELASTING ID# 59 3511048
"Troubleshooting?"
Somtyds ondervind vroue ‘n probleem wanneer hulle die SKENK knoppie druk, indien dit die geval is, doen die volgende:
1.TEKEN IN op jou Paypal rekening en STUUR jou skenking aan: mydonation@rmiew.com
2.As niks werk nie, kontak asseblief ons kantoor by bookkeeper@restoreministries.net en verduidelik wat gebeur het sodat een van ons web-tegnici jou kan help 🙂
As jy nie ‘n debiet- of kredietkaart het nie, maar jy het ‘n BANKREKENING, kan jy baie maklik ‘n Paypal rekening opstel en selfs ‘n Paypal Debiet kaart kry deur Paypal.
Wil jy nie jou Paypal rekening gebruik nie? Gebruik jou debiet- of kredietkaart GAAN VOORT
*Dit maak nie saak waar in die wêreld jy bly of watter geldeenheid jy gebruik nie!
Stel nou ‘n Paypal rekening op. Gaan na “www.paypal.com” en kies Sign Up
MEER INLIGTING
KREDIET-, DEBIET-, TJEK- OF PAYPAL REKENING
Die bogenoemde “skenk” knoppie sal jou toelaat om jou tiende te skenk met die volgende:
• krediet kaart
• debiet kaart
• PayPal rekening
• OF jou bankrekening met ‘n direkte debiet
DONOR TOOLS
To monitor your Donations, you can
Ons bedank jou vir jou liefde en ondersteuning!! Mag die Here vir jou ‘n verhoging
inbring vir jou vrygewigheid, ver bo dit wat enige van ons ooit kan hoop of dink!!
*Vir meer hulp, epos ons by bookkeeper@restoreministries.net